Vrystaatse Ordonnansie op Natuurbewaring, Ordonnansie 8 van 1969.
Lourens Goosen, Biodiversiteit Beheeramptenaar, verantwoordelik vir Beroepsjag en Probleemdierbestuur van Vrystaat Omgewingsake gee ‘n opsomming wat die volgende aspekte insluit:
1. Jag van diere wat skade veroorsaak
2. Verbode toestelle en jagmetodes
3. Probleemdierjagters
4. Opleiding vir die jag van skadeveroorsakende diere