Download attachments:
Deon Cilliers van Cheetah Outreach het tydens die KZN Predasie Forum vergadering in Februarie 2016, ‘n program bekendstel waar honde landswyd aan boere oorhandig word onder sekere voorwaardes. Boere word vir ‘n jaar lank begelei in die hantering van honde, waarna die diere aan die boer geskenk word. Vyf (5) honde is reeds onder hierdie program aan boere in KZN aangebied.
Sy aanbevelings sluit in:
Die resultate sover sluit in:
Cheetah Outreach het ‘n voltydse teenwoordigheid in die Noordwes en Limpopo provinsies en is besig met loodsprojekte in die Weskaap en Vrystaat. Die program se sukses word gekoppel aan die lewering van ondersteuning aan boere regdeur die totale proses. Vir verdere navrae oor die program skakel met Deon Cilliers – 082 853 1068 of epos : cheetah@intekom.co.za
© 2023 All Rights Reserved.