Bestel nou sifdraad teen verlaagde prys Featured

Die Kooperasie, Humansdorp  in samewerking met die Predasiebestuursforum (PMF) stel sifdraad teen verlaagde pryse beskikbaar !  Die Kooperasie sal 2.5% van die waarde van die bestellings wat ontvang en ten volle betaal is, ten bate van predasiebestuursopleiding skenk.  Promosie eindig aan die einde van September 2018. 

Kliente uit ander areas, waar Die Kooperasie nie handelstakke het nie, kan bestellings by Gerrit du Preez, 072 499 3135 of per epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Kliek hier vir meer inligting.

Opgedateerde promosiemateriaal.

 

 

Last modified onThursday, 13 September 2018 11:11